Henry Rider Haggard

Henry Rider Haggard om en by 1905

Sir Henry Rider Haggard (22 Junie 1856 – 14 Mei 1925) was 'n Engelse skrywer van avontuurfiksie romanne wat in eksotiese plekke, hoofsaaklik Afrika, afspeel en was 'n pionier van die verlore wêreld literêre genre.[1] Hy was ook betrokke by grondhervorming regdeur die Britse Ryk.[2] Sy verhale, aan die ligter kant van Victoriaanse literêre spektrum, het tot die hede gewild en invloedryk gebly.

  1. "Rider Haggard Dies in London Hospital. Author of 'She,' 'King Solomon's Mines' and Many Other Novels Was Nearly 69. He Was Knighted in 1912. An Authority on Agriculture and Sociology. Served on Government Missions". New York Times. 15 Mei 1925. Besoek op 18 November 2012.
  2. Watts, James (2021). "Land Reform, Henry Rider Haggard, and the Politics of Imperial Settlement, 1900–1920". The Historical Journal (in Engels). 65 (2): 415–435. doi:10.1017/S0018246X21000613. ISSN 0018-246X.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne